Caracalla | |
---|---|
Keiser van die Romeinse Ryk | |
Caracalla
| |
Regeer | (198) 211-217 |
Volle naam | Marcus Aurelius Severus Antoninus |
Gebore | Colonia Copia Claudia Augusta Lugdunum , 4 April 188 |
Oorlede | Mesopotamia, 8 April 217 |
Voorganger | Septimius Severus |
Opvolger | Macrinus |
Vorstehuis | Severiese dinastie |
Vader | Septimius Severus |
Moeder | Julia Domna |
Eggenote | Plautilla |
Kinders |
Marcus Aurelius Severus Antoninus, beter bekend as Caracalla was vanaf 198 medekeiser, eers onder sy pa Septimius Severus, later saam met sy broer Geta. Geta word vermoor en Caracalla word op 19 Desember 211 alleen keiser van die Romeinse Ryk.